Quantcast
Channel: In memoriam - LitNet
Browsing all 472 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Anastasia was ma' net nou eenmal "Ôse Stacey"

I walked into Anastasia de Vries’s Dutch class as an eighteen-year-old in 1996. Non-legal subjects were mandatory for law students, and it was in her class that our world changed. Starting from our...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ek wens sy was my dosent ook gewees – dankie vir als, Anastasia

Anastasia de Vries (Foto: Menán van Heerden) In die kort tydjie wat ek vir Anastasia de Vries leer ken het, was daar twee kenmerkende gevoelstoestande wat ek elke maal beleef het tydens interaksies met...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

James Matthews (1929–2024)

James Matthews stands as the symbolic figure of the situation of black writing. His book Cry rage! is the first book of poems ever to be banned within South Africa. – Nadine Gordimer[1] Matthews is...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sy was ’n vrou van kleur en ’n vrou van kleure: ’n Elegie vir Anastasia de Vries

Anastasia de Vries (links) en Valda Jansen (regs). Foto’s: verskaf ’n Mens wil iéts doen. By die aanhoor van jou afsterwe, Anastasia, wil ’n mens iets dóén. Iets groots. ’n Grootse gebaar, soos om goed...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Frits Gaum: In memoriam

Frits Gaum (Johan Kotze / NG gemeente Rondebosch, via WikiMedia) Frits Gaum het in die letterkunde, joernalistiek en teologie studeer. Hy was predikant en vir baie lank redakteur van Kerkbode en Lig....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Elders gesien: Frits Gaum, altyd hoflik en lojaal

Jean Oosthuizen skryf op Facebook: Dit was en is ’n besige week by die Woordfees. Daarom het ek nog nie kans gekry om iets te skryf oor Frits Gaum se dood nie. Ek sal dalk later probeer om ietsie meer...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Martie Retief Meiring: In memoriam

Martie Retief Meiring en haar dogter, Kabous (Foto: Izak de Vries) * Dis ’n reusegees wat pas hierdie planeet verlaat het. Martie Retief Meiring was vir 52 jaar vir my ’n vriendin en ’n mentor. Van...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Martie Retief Meiring: ’n huldeblyk

Martie Retief Meiring (foto: Izak de Vries) Iewers in die vroeë oggendure van Sondag het ek wakker gelê en deur Facebook geblaai met die hoop dat dit my sou help om gou weer aan die slaap te raak....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Persverklaring: Formidabele vroue: Huldeblyk aan Martie Retief Meiring – 12...

Martie Retief Meiring by die onlangse Woordfees in Stellenbosch. (Foto: Natalie Gabriels) Sy was ’n baanbreker en kampvegter. ’n Joernalis wat veral vir ander vrouejoernaliste die pad oopgemaak het. ’n...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Elders gesien: Selfs Frits Gaum sou saam kon juig

Hennie van Deventer skryf op sy blog: ’n Brandpunt van welsprekendheid, ’n fees van keurige Afrikaans en ’n jubelkoor van gevleuelde woorde – dit was die historiese NG Kerk Durbanville vanoggend met...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Herinneringe aan Martie Meiring

My paaie kruis met dié van Martie en Karen Newman by die eerste Suidoosterfees. Hulle nooi my om die bestuurder te wees vir die groep wat Kanna hy kô hystoe van Adam Small sal opvoer. Hulle gaan die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Persverklaring: Huldeblyke stroom in ná Hans du Plessis se afsterwe

Familielede, vriende, talle skrywers, akademici en ander persone uit die Afrikaanse media-, taal- en letterkundewêreld het hul skok, hartseer en medelye uitgespreek oor die nuus dat die geliefde Hans...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Elders gesien: Slaapgas in ’n stasiewa

... Daardie Merk II was die enigste stasiewaentjie met ’n badkamer en suite waarvan ek nog gehoor het. ... Hennie van Deventer skryf op sy blog: Die digbundel Kleinwild (HAUM, 1978) was Hans du...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Persverklaring: Huldeblyk aan Hans du Plessis (1945–2024) 

Hans du Plessis (Foto verskaf: LAPA Uitgewers) Hans du Plessis, ’n hoeksteen in LAPA se uitgewershuis, sterf Met groot hartseer en ’n gevoel van diep verlies neem ons afskeid van Hans du Plessis, wat...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

In memoriam: Mellet Moll

... “Ek is die metamorf wat veerlig swerf.” – Mellet Moll ... Die bekende digter en akademikus Mellet Moll (1967–2024) is op 28 Oktober 2024 skielik tuis in Somerset-Wes aan ’n hartaanval oorlede. Die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Hans du Plessis, ’n huldeblyk

... “In letterkunde is daar baie reëls. Maak seker dat jy die reëls ken, en dan verbreek jy dit.” ~ Hans du Plessis ... Ek ontmoet Hans du Plessis op 22 September 2023 in Cradock by die Etienne van...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Elders gesien: RIV, Danie Odendaal

Annelize van der Ryst skryf op Facebook: RIV, Danie Odendaal, briljante skepper van 7de laan en vriend. Wat ’n reusevoorreg was dit om saam met hom, sy vrou Annie, span skrywers, regisseurs, akteurs...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die sepiewêreld is armer sonder Danie Odendaal

My pad het in die tagtigerjare met dié van Danie Odendaal gekruis toe ek vir hom as speler in ’n ateljee in die Johannesburgse middestad op die agtste verdieping nogal opgetree het in sy reeks...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Elders gesien: Danie Odendaal was briljant op ’n onvolprese wyse

Danie Odendaal (Foto: Henry Mylne via Facebook) Sonja Loots skryf op Facebook: Ek plaas maar die persfoto’tjie van Danie Odendaal, want nadat ek gister wakker geword het met die nuus van sy afsterwe,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Spore: Hans du Plessis (1945–2024)

Hans du Plessis op Rebokkop in die Vredefortkoepel (2007). (Foto: Franci Greyling) I As kind het Hans du Plessis in die grondstrate van Silverton, teen die hange van die Magaliesberg, grootgeword. Die...

View Article
Browsing all 472 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>