Quantcast
Channel: In memoriam - LitNet
Browsing all 472 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

'n Huldeblyk aan Mellet Moll

Mellet Moll (Foto: Izak de Vries) Djy het ’n groot hart gehet ek wiet djy sou nie omgie nie as ek in Kaaps vi’ djou ’n boodskap stierie djy het soe ’n groot hart gehet daa’ was plek vi’ so baie djy het...

View Article


Pathisa Nyathi: A library that did not burn down

It is said that the passing of an elder or one who has been sick for a while is easier to accept than the sudden passing of a healthy or younger person. In a single day, all three were experienced. On...

View Article


Onder Hans se skrywershand

Ons moes vooraf ons verhale stuur. Ons sou dan by die skryfskool gehelp word om – onder Hans (vir wie ek altyd Prof Hans genoem het) se leiding – daaraan te skaaf. Die jaar was 1995, die plek...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

’n Persoonlike afskeid aan Danie Odendaal

Danie Odendaal Rus in vrede, my getroue vriend en kollega, Danie Odendaal. Dit is ’n vriendskap wat begin het by TV1, SAUK in die tagtigerjare. Danie by Ernstige musiek, Annie (Basson) by Dokumentêre...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gesprekskuns: Breytenbach se blywende, lewende nalatenskap

Breyten Breytenbach en Willem de Vries in gesprek Vroeër vanjaar het Breyten Breytenbach by korrespondensie ’n gedig ingesluit na aanleiding van die oorlye van my pa, Abraham de Vries (1937–2024), ’n...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Altyd Breyten, die man met die groen trui

Yolande en Breyten op 18 Junie 2021 op die verhoog van Die Bôrdienghuis-teater by die Breytenbach Sentrum Toe ek middel-Mei 2017 as bestuurder by my kantoor in die Breytenbach Sentrum aangekom het, het...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Moeg vir groet

Breyten Breytenbach (Foto: Naomi Bruwer) Moeg vir groet Sterwe is nie ’n einde nie, jy het my so vertel. Dood is nie die stilte nie, jy het mos gepraat van die brug waar jy staan en wag vir die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Lewensreis: ’n huldeblyk aan Breyten Breytenbach

Breyten Breytenbach (Foto: Izak du Plessis) Lewensreis Op Ounooi se skoot het jou tong geleer om uit klanke en ritme woorde te skep. Vir haar kon jy om die dood nie ’n wrang vers skryf nie, want sy bly...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Persverklaring: Huldeblyk aan Breyten Breytenbach, ’n pionier in Afrikaanse...

Die Letterkundekommissie van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns (SAAWK) neem met diepe hartseer kennis van die afsterwe van Breyten Breytenbach, een van die merkwaardigste figure in...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Herinneringe aan my oom Breyten

Herinneringe aan my oom Breyten Een My ma, Rachel (Rachel Breytenbach, Breyten se suster), het altyd geskerts oor my sogenoemde “bad timing” met my geboorte in 1978. Nie net het ek besluit om twee dae...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Breyten Breytenbach – aanhou beweeg en geraas maak ...

Foto van Francis Galloway: verskaf Breyten Breytenbach: 16 September 1939 – 24 November 2024 Dit is vir my baie moeilik om hierdie herinnering-en-huldiging-teks te skryf. Die ontwikkeling van my denke...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die Johann Rossouw-gespreksreeks: Oor Breyten; vir Breyten

Breyten Breytenbach (Foto: Izak de Vries) “On le croyait éternel” – Naòmi Morgan 1. Daar is mense – miskien die meeste mense – wat kan sê hulle eerste bewuswording van Breyten was deur sy woorde. Ek...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Persverklaring: Huldeblyk aan Breyten Breytenbach – NB-Uitgewers

Breyten Breytenbach (Foto: Izak de Vries) NB-Uitgewers en Human & Rousseau bring hiermee hulde aan ons volksdigter Breyten Breytenbach wat op 23 November 2024 op 85-jarige ouderdom oorlede is. “Die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

My kennismaking met Breyten Breytenbach, die maer man met die groen trui

Ek het Breyten Breytenbach vir die eerste keer van aangesig tot aangesig tydens die Kaapstadse Somerskool se lesingreeks oor die Sestigers ontmoet. In Februarie 1973 by die Universiteit van Kaapstad....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Breyten Breytenbach: die buitelyn van verlies

Breyten Breytenbach se dood bring ’n enorme verlies vir die kulturele lewe van die Afrikaanse, Suid-Afrikaanse en selfs groter wêreldgemeenskap, soos wat die omvang van die huldeblyke die afgelope tyd...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Om Breyten te begrawe

Breyten Breytenbach word veras en daar is op Dinsdag 3 Desember 2024 by die kapel in die Père Lachaise-begraafplaas in Parys (Frankryk) van hom afskeid geneem. Anelia Heese het die geleentheid...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Breyten se gedig en die skoolklok

Breyten Breytenbach is oorlede op Saterdag 23 November 2024. Dis die dag wat mens vrees, maar nie dink kan gebeur nie. Vandag sit ek in my eie groen trui. Ek dink ek het die groen trui gehad lank...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Elders gesien: Randall van den Heever is oorlede

Danie van Wyk skryf op Facebook: ’n Vriend, ’n  kameraad, oud-kollega, onderwysleier, taalaktivis, vakbondleier van formaat, oud-Parlementslid, Randall van der Heever, (74), het Vrydag gesterf. Dit...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Huldeblyk aan Andries Gideon van Aarde (25 April 1951 – 25 November 2024)

’n Teologiese perspektief [1] op sy reis van geloof, geregtigheid en inklusiwiteit. Meegevoel Die afsterwe van Andries Gideon van Aarde op Maandag 25 November 2024 is ’n groot verlies vir die kerk en...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Laatste woorden

In memoriam Breyten Breytenbach ‘Ek sal sterf en na my vader gaan, Wellington toe met lang bene,’ schreef je op een rondreis door het paradijs van de apartheid, van de baobab en vijgenbomen, vlakten...

View Article
Browsing all 472 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>