Quantcast
Channel: In memoriam - LitNet
Browsing all 472 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Elders gesien: Annelie Botes het stories en mense geken

Sidney Gilroy skryf op Facebook: Liefste Annelie Dankie vir alles wat jy vir my gedoen het. In 2014 het jy my onder jou vlerk geneem en aangebied om met my skryfwerk te “interfereer”. Nie uit eiewaan...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Huldeblyk: Annelie Botes

Levona Pretorius en Annelie Botes (Foto: Dewald Koen) Met Annelie Botes se dood op 12 Desember 2024 het een van Afrikaans se werklik outentieke vertelstemme stil geraak. Die aantal suksesvolle...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Persverklaring: Annelie Botes se wêreld van woorde was ’n amulet teen seerkry

’n Huldeblyk deur Leana Lategan[1] ter herdenking aan Annelie Botes (28 Junie 1957–12 Desember 2024) Sy was ’n mens sonder skroomvalligheid. Geen feetjies, fieterjasies en verkleinwoordjies vir haar...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Elders gesien: Riet de Jong-Goossens is oorlede

Ena Jansen skryf op Facebook: ’n Baie verdrietige berig vir haar baie Suid-Afrikaanse vriende: Riet de Jong-Goossens (gebore 1937) is gister op 13 Desember in Nijmegen oorlede. Sy het meer as 60 boeke...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Elders gesien: Herinneringe aan wyle Niël Barnard

Hennie van Deventer skryf of Facebook: Niël Barnard, hoof van nasionale intelligensie in die kritieke dekade 80, was nie lief vir die pers nie. Lees maar sy boek! Tog het hy Die Volksblad ’n...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

In memoriam: Johan Diederick Ungerer Geldenhuys

(6 Augustus 1947 tot 11 Januarie 2025) Johan se dood is ’n groot verlies – veral vir Afrikaans, die breër taalgemeenskap en woordkuns oor die algemeen. Johan was by uitstek ’n kenner en liefhebber van...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Breyten Breytenbach – ’n besinnende en kritiese waardering

Net soos in sy lewe, sal Breyten Breytenbach na sy dood ’n lewende aanwesigheid wees. Sy skilderkuns, poësie, drama, prosa en besinnende werk sal mense nog lank besig hou. Ek het Breyten die eerste...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Remembering a revolutionary: the legacy of Frank Anthony

Background map: Canva; book covers: Robbeneiland: My kruis, my huis by Frank Anthony (publisher: Kempen) and The journey by Frank Anthony (publisher: Ravan Press) Professor Fiona Moolla’s article in...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Elders gesien: Dit moet ’n ander Joha wees

An-Mari Do Carmo skryf op Facebook: Ek het vanoggend net gaan sit in die kerk, toe kry ek die boodskap dat Joha van Dyk weg is. Ek het geweier om dit te glo. Dit kan nie waar wees nie. Dit moet ’n...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Elders gesien: Joha se afsterwe is ’n reuseverlies vir Afrikaans

Rina Gous skryf op Facebook: In September 2022 het ek en Annecke die voorreg gehad om Joha van Dyk by The Book Keeper Shop te ontmoet. Ons het toe albei reeds haar eerste twee boeke gelees en was...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Elders gesien: Dit was ’n voorreg om Joha se werk uit te gee

NB-Uitgewers skryf op Facebook: NB-Uitgewers en Human & Rousseau bring hiermee hulde aan die geliefde skrywer Joha van Dyk, wat gister op 27-jarige ouderdom oorlede is. Joha van Dyk het...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Cliff-hanger: Joha van Dyk het haar siel in haar woorde vasgeskryf

Foto deur Cliffordene Norton verskaf Cliffordene Norton skryf ’n gereelde boekrubriek vir LitNet. “Waag of waarheid?” het die skrywer Joha van Dyk in 2022 tydens Woordfees in my kopie van Branderjaer...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

’n Huldeblyk aan Joha van Dyk

Aan die einde van Januarie stuur Joha van Dyk vir my een van haar tipies vrolike WhatsApps en sê dat sy die hele Desembervakansie nagmerries gehad het dat ek gaan bedank by NB-Uitgewers voordat sy die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ook mý imam Muhsin

  Imam Muhsin Hendricks is Saterdagoggend in Gqeberha tydens ’n beweerde sluipmoordaanval vermoor. Dit was seker 25 jaar gelede dat ’n gemeenskaplike vriendin my aan Muhsin Hendricks voorgestel het. Ek...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Elders gesien: My hart is stukkend, Crystal-Donna Roberts

Carien Smith skryf op Facebook: My hart is stukkend. Daar is soveel wat gesê kan word. Maar hier is net ’n paar: Sy was presies dieselfde persoon voor en ná sy beroemd geword het. Want sy het geweet...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vir Crystal, van Antoinette: in memoriam

Antoinette Louw en Crystal-Donna Roberts (foto: verskaf) Donderdag 28 Februarie 2025, 13:00. Ek tik op WhatsApp: Queenie. Het alles mooi beplan om Vrydagaand vir jou in die hospitaal te kom kuier. Nou...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Press release: A tribute to Athol Fugard from the Market Theatre Foundation

Athol Fugard in The shadow of the hummingbird, July 2014 (Photograph supplied) The Market Theatre joins the world in mourning the passing of Athol Fugard, a titan of South African and world theatre...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Persverklaring: Marlene le Roux oor Athol Fugard

Marlene le Roux (uitvoerende hoof van Kunstekaap) se reaksie op die nuus van Athol Fugard se afsterwe: Athol Fugard was ’n reus van die Suid-Afrikaanse teater, bekend vir sy kragtige verkenning van...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

“Wrong Fugard”

In 2022, shortly after Athol Fugard’s 90th birthday, Anthony Akerman wrote “Wrong Fugard” and sent it to LitNet together with some iconic photos he had taken of Fugard. Following Fugard’s death,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Press release: John Kani’s tribute to Athol Fugard 

John Kani, Athol Fugard and Winston Ntshona, Royal Court Theatre, London, South African Season. (Photo: James Jackson/Evening Standard, 1971) ... Now, with their deaths, I must accept that my two...

View Article
Browsing all 472 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>