Ena Jansen skryf op Facebook:
’n Baie verdrietige berig vir haar baie Suid-Afrikaanse vriende: Riet de Jong-Goossens (gebore 1937) is gister op 13 Desember in Nijmegen oorlede. Sy het meer as 60 boeke uit Afrikaans vertaal, onder meer Agaat, Eilande en Vatmaar, en was bevriend met baie skrywers. Haar werk is bekroon met onder meer die M Nijhoff-prys en die Van Riebeeck-penning.
Ek gedenk haar lewe en ons vriendskap met liefde en verdriet. Later skryf ek meer.
Hier is ’n onderhoud wat Willem de Vries in 2018 met haar gevoer het.
Die talle vertalings van Riet de Jong-Goossens: ’n tuiste vir Afrikaans in Nederlands
Sien ook:
Lees ook:
Laudatio by die oorhandiging van Riet de Jong-Goossens se vertalingserepenning
Riet de Jong-Goossens, Spui25: By die oorhandiging van Bijna familie
Soos familie. Stedelike huiswerkers in Suid-Afrikaanse tekste na Amsterdam
Afrikaanse vertalings in die kollig tydens Vertaalslag 2018, Amsterdam
Eerste suksesvolle aansoeke by die PEN Afrikaans Vertaalfonds
The post Elders gesien: Riet de Jong-Goossens is oorlede first appeared on LitNet.
The post Elders gesien: Riet de Jong-Goossens is oorlede appeared first on LitNet.