Goodbye, my friend – you can go now – you’ve done it all
Photographs by Anthony Akerman ... Put all that together, and Athol Fugard was the Person of the Theatre of the Twentieth Century. And he is ours. ... The most frequently used description of Harold...
View ArticleDie viering van Crystal-Donna Roberts in die Kunstekaap
Die lewe van Crystal-Donna Roberts is op 16 Maart 2025 in die Kunstekaap-operahuis gevier. Hier volg die verwelkomingsrede deur Marlene le Roux: Crystal-Donna Roberts laat ons met ’n skatkis wat...
View ArticleIn memoriam: Athol Fugard delf na sy innerlike waarheid tot op die laaste dag
Athol Fugard (foto: Elkarien Fourie) ........ “Het jy in jou skryfwerk al by die essensie van jou diepste waarheid uitgekom?” Ons het al twee geweet wat die antwoord is. Ek het op die ingewing van die...
View ArticleSeen elsewhere: Johann de Lange, eternally dedicated and devoted
Leon de Lange wrote on Facebook: It’s with great sadness that I let all friends and family of my brother Johann de Lange know of his passing. My brother who lived a life of solitude and love for his...
View ArticleElders gesien: Die versluierde taboes
Sidney Gilroy skryf op Facebook: Johann het groot bewondering gehad vir die werk van CM van den Heever. Ek ook. Daar is iets omtrent die grein van die plaasroman wat geneties in die Afrikaanssprekende...
View Article’n Huldeblyk aan Johann de Lange
Johann de Lange (foto: verskaf) As ’n gewaardeerde digter sterf, is een van ’n mens se impulse, na die skok en die algemene agge nee daarvan, om sy werk op te som, die boek toe te maak en in die regte...
View ArticleElisabeth Anderson: A champion of books for all
Elisabeth Anderson 2 July 1942 – 27 March 2025 When I learned of Elisabeth Anderson’s passing, I reflected on how profoundly she had shaped not only my career, but the entire landscape of books and...
View ArticleSandra Antrobus of Cradock: A tribute
Sandra Antrobus, a local farmer’s wife who restored an entire Victorian streetscape of houses in Market Street, Cradock. Her legacy remains in every one of these beautiful buildings. The restored...
View ArticleJoha van Dyk (27 Februarie 1997 – 2 Februarie 2025)
Joha van Dyk (foto verskaf); boekomslae: Branderjaer, Vuurvreter en Kanniedood deur Joha van Dyk (Uitgewer: Human & Rousseau) Joha van Dyk het haar droom om ’n skrywer te word in 2020 verwesenlik...
View ArticleSouth Africa’s greatest hotelier has checked out
Sandra Antrobus, just before the year 2000 On the evening of 8 April 2025, at 6:51 pm, I received the dreaded news – my beloved friend and my greatest supporter, Sandra Antrobus, owner of Die Tuishuise...
View ArticleIn memoriam: Frikkie Lombard
Frikkie Lombard (foto: Naomi Bruwer) Die hartseer nuus van Frikkie Lombard se heengaan kom op ’n perfekte herfsdag in die Boland. ’n Dag – in die woorde van NP Van Wyk Louw – van “goue akkerblare”,...
View ArticleFrikkie Lombard: ’n huldeblyk
Frikkie Lombard (foto: Naomi Bruwer) Die woord “mentor” word so dikwels oorgebruik. Maar vir my is iemand wat aan daardie vereistes voldoen, nie net iemand wat jou werksidentiteit help vorm nie, maar...
View Article