Quantcast
Channel: In memoriam - LitNet
Browsing all 472 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

In memoriam: Maritha Snyman

Foto van Maritha Snyman: LAPA Ek dink dit was hier rondom 2003. Dit was ’n Woensdagmiddag. Ek was op ’n boektoer, en ek en my uitgewer, Miemie du Plessis, het dié dag Pretoria platgery om die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

In memoriam: Victor Honey

Victor Honey (photo: provided) Moegammad Tahier Kara is busy with his master’s degree in the Sociology of Education at the University of Stellenbosch and he writes about the unsung heroes who died...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Fanus Bothma is oorlede

Fanus Bothma is oorlede. In die oggend van 17 Mei het ’n aantal van ons vergader in Ons Huisie by die waters van Bloubergstrand. Dit was Fanus se wens dat daar nie ’n troosdiens moes wees nie, maar...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

In memoriam: Ronelle Rademeyer

Die begrafnisbrief is verskaf en verskyn met die familie van Ronelle Rademeyer se toestemming. Ronelle Rademeyer was ’n veteraanjoernalis wat vir Beeld en Sarie geskryf het en later nuusredakteur van...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

“Die ewige lewe is geleefde lewe” en “Aan die einde is die begin”. ’n...

Op Maandag 3 Junie 2024 het een van die bekendste teoloë van die 20ste eeu, Jürgen Dankwart Moltmann (1926–2024), die grense van hierdie lewe oorgesteek en die “onbeperkte ruimte” (Job 36:16, 2020...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

In memoriam: Jan Breytenbach, inspirational South African paratroop commander

RIP Colonel Jan Breytenbach, 1932–2024: Inspirational South African paratroop commander, who almost captured Luanda in 1975 “Glory, glory, hallelujah He ain’t going to jump no more, no more” – I...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

’n Huldeblyk aan Douglas D’Barcayce Davis (4 September 1943 – 28 Julie 2024)

Douglas Davis (Foto verskaf) Dit is met die diepste seer dat ons moes afskeid neem van Douglas D’Barcayce Davis – geliefde en gevierde pa, oupa, eggenoot, kollega en vriend. Douglas het na ’n skielike,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

In memoriam: Walter Parry, academic icon and pioneer

Walter Parry (Photo: provided) Walter Parry, a pioneer in academia, grew up in District Six in Cape Town before moving to Stellenbosch. Despite the challenges he faced as a person of colour in South...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Elders gesien: Dankie vir al die stories

Frederick Botha skryf op Facebook: Abraham H de Vries is oorlede, die meester van die Afrikaanse kortverhaal wat soveel meer erkenning verdien het. Dat die Hertzogprys vir prosa nooit aan hom toegeken...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Elders gesien: Braam de Vries, jy was onvolprese

Valda Jansen skryf op Facebook:  Abraham H de Vries (1937 – 2024) Die laaste klompie jare was ek gereeld by Gardens Centre in Oranjezicht terwyl my kind daar naby op skool was. Dis ’n plek waar mens...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Abraham H de Vries (1937–2024)

Daniel Hugo (foto: Naomi Bruwer) en Abraham H de Vries (foto: Izak de Vries) Abraham H de Vries is op 23 Augustus 2024 oorlede. Daniel Hugo het vir hom ’n gedig geskryf. Braam, dis maklik om ná jou...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die storieman wat ons aan die verlang kon skryf

... Hy was self die onbetwiste meester van die kortstorie. ... In WO Kühne se Huppelkind-verhale waarna ek as kind op ’n langspeelplaat geluister het, was daar ’n karakter wat bekend was as die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

In memoriam Abraham H de Vries (1937–2024)

Braam de Vries en Wium van Zyl (Foto: Izak de Vries) ... Die eienskappe in sy kortverhale wat hom hierdie status besorg het, is nie eenvoudigweg op te noem nie. ... Op 9 Februarie 1937 het Abraham H de...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

’n Groetwoord vir Anastasia de Vries

Anastasia Jou onverwagse uitvaart op 64-jarige leeftyd in die voordag van 27 Augustus 2024 ná ’n opehartoperasie die dag tevore, ruk ’n mens aan die hart. Soos vele ander kan ek dit nouliks glo: Jy is...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Hoe Juffrou se woorde my lewe gered het: "Djy doenit’ie vi my nie, Troubles."

Anastasia de Vries (foto: Naomi Bruwer); Angelo Julies (foto: verskaf) ........... Dit is 11:05, Woensdag 30 April 2014. My selfoon lui reg langs my kop, onder my kopkussing. ’n Nokia ringtone....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Momente met Braam de Vries

In Junie 1996 het Hannie en Braam de Vries by ons in Nijmegen gekuier. Hulle het Nijmegen, vlak by die grens met Duitsland, glad nie geken nie. Waarvan hulle ewe min geweet het, was die aanwesigheid...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Stacey, die gange is nou stil

Ek het nooit gedink dat ek eendag sal moet sit skryf ter nagedagtenis aan Anastasia de Vries (Stacey, soos ek haar kom leer ken het op UWK) nie. Toe ek in my eerste jaar vakke moes kies, is daar...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die confidence van ’n witkind

Tyrone de Villiers, “Juffrou” Anastasia de Vries en Chundre Filippus, of “Eeltjie”, soos Anastasia haar genoem het. Chundre is Tyrone se girlfriend, hulle het saam gestudeer by UWK. Anastasia het...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Anastasia, omdat jy geglo het ek kon

... Hamba kahle, comrade. Rus. Jou werk is klaar. Ons sal voortbou op dit wat jy agtergelaat het en ons sal baklei, vir ons taal, ons mense. ... Ek staan met my kop in my hande. Dit klop verskriklik....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ons het groot verloor, Anastasia

Nog nooit kon ek my so ver bring om vir Anastasia “jy” of “jou” te sê nie. Dis net nie hoe ek grootgemaak is nie en my eie ma sou my die volle gewig van haar pofferhandjies laat voel het as ek dit sou...

View Article
Browsing all 472 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>