Quantcast
Channel: In memoriam - LitNet
Browsing all 472 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns huldig Jacques van der...

Foto van Jacques van der Elst: verskaf .......... Die Suid-Afrika Akademie vir Wetenskap en Kuns het met diepe leedwese verneem van die afsterwe op 25 Maart van ’n geliefde erelid, Jacques van der...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Herinneringe aan Johan van Wyk – nuwe beginne en ’n bestel begin stuiptrek

Foto van Johan van Wyk: Izak de Vries Midwinter 1987 ry ek met my sestigerjare-Kewertjie van die Kaap af Durban toe om met my eerste regte werk te begin, as dosent in die Departement...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

’n Huldeblyk aan Derick van der Walt

Foto's van Derick van der Walt, Toring van Jasmyn en Hoopvol: NB-Uitgewers Afrikaanse lesers, en veral jonges, het verlede week een van hulle grootste storieskeppers verloor. Hy het eers in sy...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

De Waal Venter in beeld

De Waal Venter is onlangs oorlede. ’n Akademieprys vir vertaalde werk is in 2020 aan hom toegeken vir Vandag is boordensvol, sy vertaling van die poësie van Pablo Neruda. Johan Kotze het die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Obskure digter word stil

De Waal Venter, selfportret, 2021 De Waal Venter 7 Mei 1942 – 20 Maart 2022  Sewe jaar gelede het AJ Opperman ’n ietwat prosaïese artikel gepubliseer oor die skrywer PA de Waal Venter getitel “Lewe...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Rhoda Kadalie, ’n dapper vrou

... Sy kon haar sterk uitdruk en dit het soms gelei tot skielike en onverwagse vyandskap tussen haar en verskeie partye wat nie met haar opinies saamgestem het nie. Die Kadalies in die Kaap was ’n...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Awie Badenhorst, die eksentrieke wetenskaplike

Awie Badenhorst in 2010 (Foto: Izak de Vries) ... Awie kon opgewonde raak oor moeilike wiskundige formules, maar wanneer hy aanbiedings gedoen het, was dit so eenvoudig dat ek, en die vissermanne wat...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Johan van Wyk was elusive, mercurial

Johan in his own Goddard movie (Photo: Nick Konstandaras) ... "What I found so wonderful about Johan was his mixture of innocence and, to quote John Nankin, his Wikipedia brain. Working with him taught...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

’n Boodskap oor Dawie de Villiers se heengaan

... Ons is uiteindelik drie ministers wat die kabinet in die onderhandelings verteenwoordig: Dawie, Leon Wessels en ek. Soms is die stryd moeisaam en alleen, maar Dawie bly die spanman wat meehelp om...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Daar is ’n gat in ons koerant en in ons lewens: Fred Mouton is weg

’n Persoonlike mededeling deur Francois Verster, aan die hand van ’n vraelys wat hy in 2016 aan Fred Mouton gestuur het. In 1999 besoek ek Heerengracht 40, die huidige Media24-gebou, om ’n onderhoud...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Marianne Strydom is oorlede

LitNet het ’n stille medewerker verloor. Marianne Strydom het Estelle Kruger bygestaan in die skep van tientalle blokraaie. Sy het haar proefleespotlood neergelê. Vier haar bydrae deur hierdie...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

’n Huldeblyk aan Marilyn Martin

Foto van Marilyn Martin: https://www.litnet.co.za/author/marilyn-martin/; foto van agtergrondprent: 8926, https://pixabay.com/illustrations/texture-abstract-structure-colorful-1909992/ Toe die boewe...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Huldeblyk aan Matthys Strydom (1935 – 2022)

Foto vanaf Facebook, met toestemming van die gesin ... Met openingsaande was daar ’n tou voor die deur van gaste wat gretig was om binne te kom. Geen voorskoue is gehou nie en dit het twee weke geduur...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die skielike heengaan van James Bhemgee

“James Bhemgee was ’n bekende tenoor in die Kaap wat nooit die hoogtes bereik het waarvoor hy bestem was nie,” sê Danie van Wyk, uitvoerende voorsitter van DAK Netwerk. James Bhemgee het Woensdag aan...

View Article

Die "klein mannetjie" met die reusestem

“Moenie my groter maak as wat ek is nie,” het James Bhemgee, wat hierdie week oorlede is, altyd gekeer wanneer ’n goeie vriend, Rif’at Bowers, hom op die verhoog voorstel. “Ek is,” sou hy dan byvoeg,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Barry Ronge (1947–2022)

When I started reviewing movies for Mail & Guardian in the late 1990s, I was highly aware of the senior figures working in that space. There was the late Peter Feldman (writing for The Star...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Elders gesien: Hulde aan Piet Egbert Westra

Piet Westra (Foto: Menán van Heerden) Op Saterdag 13 Augustus 2022 het SASNEV, familie en vriende afskeid geneem van die formidabele Piet Westra. Westra sal altyd ’n ereplek beklee by SASNEV, voorheen...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

In memoriam: Marzanne Leroux-Van der Boon (1940–2022)

Foto van Marzanne Leroux-Van der Boon deur NB-Uitgewers verskaf (en by hierdie artikel geplaas) Marzanne Leroux-Van der Boon was ’n nederige mens. En ’n nederige skrywer. Sy het uit die moed van haar...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Elders gesien: "Wel, Goothbaai, Salie"

Hierdie artikel het oorspronklik as blog op LitNet verskyn. Melkbos, 2007: Van links is Helgaard Raubenheimer, Hennie van Deventer, wyle Eric Wiese, wyle Salie de Swardt en Ton Vosloo (foto: verskaf...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Elders gesien: Rus in vrede, Franci Swanepoel

Foto van Franci Swanepoel: verskaf vir hierdie gesprek - https://www.litnet.co.za/abraham-eerste-rolprent-van-jans-rautenbach-30-jaar/ Die sanger Willem Botha skryf op Facebook: Oeeef, hierdie is seer!...

View Article
Browsing all 472 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>