Quantcast
Channel: In memoriam - LitNet
Browsing all 472 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vlieg hoog, Franci

Foto van Franci Swanepoel: https://www.litnet.co.za/elders-gesien-rus-in-vrede-franci-swanepoel/; foto van Frazer Barry: https://www.litnet.co.za/author/frazer-barry/ Soms, net soms, ontmoet jy mense...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Elders gesien: Stem van rede raak stil

Foto van Leopold Scholtz: verskaf aan LitNet Hennie van Deventer skryf op Facebook: ’n Stem van rede het stil geword, ’n wakker verstand rus nou en ’n gerespekteerde plek in ’n wye gemeenskap wat deur...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

In memoriam: Leopold Scholtz

Foto: https://www.litnet.co.za/author/leopold-scholtz/ Leopold Scholtz, wat gister in die ouderdom van 74 jaar die stryd teen leukemie verloor het, was ’n merkwaardige koerantman en historikus. As seun...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Elders gesien: Eric Nobbs (1954–2022)

Nobbs as dominee Frederick Blom in Moordenaars Karoo (Skermgreep, IMDB) Dana Snyman skryf op Facebook: Foto: Dana Snyman Netnou kom die nuus: die akteur, Eric Nobbs, is oorlede. Ek kan my geensins ’n...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

In memoriam: Albert Nolan

Foto: Aangepaste skermgreep van YouTube (SABC News) Toe Albert Nolan as 88-jarige op 17 Oktober in sy slaap in Benoni sterf, verloor die wêreldgemeenskap en die kerklike toneel een van die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

My friend, Johan van Wyk: a tribute

Johan van Wyk with Wessel Pretorius in Johannesburg (Bez Valley), early 1980’s (picture: Nikos Konstandaras) A picture of Johan van Wyk, from the family farm outside Boksburg (photo: Nikos...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Elders gesien: Daarom bring ek hulde aan Adriaan Vlok, die mens

... Uiteindelik is ons almal maar net weerlose weerlose mense. Jy is een van min wat jou skuld bely het en daarvoor eer ek jou. ... Jean Oosthuizen skryf op Facebook: Ek wou eers niks sê of skryf oor...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

In memoriam: Oom Adriaan Vlok

In die tronk (Foto: Herman Verwey) ... Ek ken net die man wat die kassier vriendelik groet en vir hawelose en eksgevangenes herberg gee. ... Ek sit by die Sanctuary met my kantoordeur toe sodat niemand...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Prof Christo Viljoen: Denkleier, ingenieur en kultuurmens

Christo Viljoen en Mellet Moll, tydens ’n funksie geneem ... Hy was een van daardie rare individue wat sy lewe aan verskeie terreine toegewy het en die vermoë gehad het om al hierdie aktiwiteite in sy...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Piet de Jager, in memoriam

Piet de Jager, SC (Foto: Groenkloofkamers) Advokaat Piet de Jager is die ou met wie ek graag die sirtaki sou wou dans, soos in daardie onsterflike toneel in Zorba the Greek met Anthony Quinn in die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Obituary: Frene Ginwala – ANC loyalist and friend to an important overseas...

https://pixabay.com/photos/tombstone-graveyard-dig-butterfly-660890/ ............. Dr Frene Ginwala (1932 to 2023), former parliamentary speaker, confidante of Nelson Mandela and Oliver Tambo, and...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Simone Jonker: uiteindelik net liefde

Foto van Simone Jonker: Izak de Vries  Die dood van Simone Cilliers Jonker (65), die digter Ingrid Jonker se dogter, Maandag 30 Januarie 2023 om 13:00 is met ongeloof deur haar familie, vriende en...

View Article

Die Groot Wit Hoop. Gerrie Coetzee en die siel van die swaargewig.

Gerrie? Ja, boet. Die man met die lang sekel sny oral, selfs tussen die grotes. Die woud van dik bome word uitgedun. Een van die dae is daai woud leeg, te oordeel aan die treurige stand van...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Jeff Beck – jukskeibreker en virtuose kitaarspeler dood aan...

Jeff Beck in Amsterdam (Foto: Chris Hakkens, CC BY-SA 2.0, via Wikimedia Commons) Eric Clapton, Jeff Beck en Jimmy Page, die heilige trio van Britse rock, het op 10 Januarie 2023 een van hul mees...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Simone Cilliers Jonker (1957–2023): ’n Brief vir Simone

Foto: Tessa Louw (Wellington, 2012) “Maar riool o riool, my nageslag lê in die water.” – Ingrid Jonker Iewers gedurende 2012 het ek en twee ander aspirantdigters, Tessa Louw en Erna Jo (ja, ek weet dit...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Hulde aan wyle Martie Preller: Sy het gedoen wat sy moes doen

Foto’s van boek en van Martie Preller: Izak de Vries Balkie is ’n Balkie. Nie ’n donkie of ’n hond of ’n beer of enige ander dier waaraan Elizabeth Pulles se illustrasies jou moontlik mag herinner nie,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Elders gesien: Stalmaat en boekeman, George Louw

Foto’s verskaf Hennie van Deventer skryf op Facebook: Die bome tuimel nou vinnig in die bos van kollegas in die 80-plus-kategorie. Die jongste is George Louw (84), ’n uitgewer, digter, dramaturg en...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Seen elsewhere: The news of Eusebius McKaiser’s passing is utterly devastating

Eusebius McKaiser (Photograph: Izak de Vries) ... He challenged us as a country and individually, to think and write and reason and argue better, and to be better. ... Kate Sidley wrote on Facebook:...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

In memoriam: Viktoria Amelina

Viktoria Amelina (Foto: Daniel Mordzinski | PEN Ukraine) ... Amelina se vriende en kollegas benadruk die belangrikheid daarvan dat die kulturele inisiatiewe wat deur haar aan die gang gesit is,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Persverklaring: Johan Jack Smith se afsterwe laat ’n groot leemte

Foto: ATKV ... As kreatiewe gees blink Johan uit in elke projek wat hy aanpak. ... Johan Jack Smith se kreatiwiteit, aweregse sin vir humor en vermoë om geleenthede raak te sien, het van hom ’n...

View Article
Browsing all 472 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>