Wilbur Smith, an obituary
Photograph of Wilbur Smith supplied by his website: https://wilbursmithbooks.com/ Wilbur Smith, who passed away unexpectedly on the 13th of November, was Africa’s greatest historical novelist. I...
View ArticleHulde aan Herman Binge
Herman Binge en Joanie Combrink by die troue van hul seun Laurie, met Elize le Roux (foto: Kerneels Breytenbach) ........ Die probleem met Herman Binge was nog altyd dat daar nie eintlik ander mense...
View ArticleDesmond Tutu: Suid-Afrika se gewete tydens en ná apartheid
Desmond Tutu in 2007 by die Deutscher Evangelischer Kirchentag in Keulen (Foto: Elke Wetzig; gebruik ingevolge die Creative Commons-lisiensieooreenkoms) Met die dood van Desmond Mpilo Tutu, Suid-Afrika...
View ArticleThe passing of Desmond Tutu, 26 December 2021: A few memories
Archbishop Emeritus Desmond Mpilo Tutu, with the 14th principal of Diocesan College, Guy Pearson, where Archbishop Tutu opened the international conference held at the school, attended by approximately...
View ArticleDie Arch – ’n persoonlike huldeblyk
Tutu het ure elke dag ure aan gebed gewy. (Foto: Celeste Reynolds) Desmond Mpilo Tutu was alom bekend as die Arch, maar in die meer intieme binnekring het hy bekend gestaan as Father. Vir my en soveel...
View ArticleNog ’n groot boom val: Totsiens, Arch
Bettina Wyngaard (foto: Izak de Vries) ......... Hy was negentig en siek. Sy sterfte was nie onverwags nie, en tog tref die nuus soos ’n vuishou in die wind. Die Arch is dood. Hy was klein van postuur,...
View ArticlePieter Uys (1956–2022)
Pieter Uys (Foto verskaf) ... Die digter, taalkenner, taalpraktisyn en konseptualiseerder in die reklamebedryf Pieter Uys is op 16 Januarie 2022 in Johannesburg oorlede. Johann Lodewyk Marais bring...
View ArticleVir prof Jaap: ’n gedig as huldeblyk
Foto: verskaf ek roep jou vanmôre voor die gees ek sien jou weer duidelik op daardie klassiekgeworde koerantfoto’s beide swart en wit in jou pak, met jou toga arms gekruis, loop jy voor ‘n seun van die...
View ArticleDie einde van ’n era: ’n huldeblyk aan Hennie Rossouw
Toe ek vroeër die maand in Die Burger van Hennie Rossouw se dood lees, was ek diep hartseer oor die einde van ’n besonderse era. Ek het ’n kers aangesteek en sy boek Die sin van die lewe uit die...
View ArticleJaap Durand: Beliggaamde solidariteit
Jaap Durand: Foto verskaf deur sy gesin ... Wat soek ’n wit man in so ’n posisie, in so ’n tyd, by so ’n plek? ... “In 1979 word prof Jaap Durand die eerste viserektor van die Universiteit van...
View Article’n Sinvolle lewe: herinneringe aan Danie van Niekerk
Foto van Anneke en Danie van Niekerk op hul sestigste huweliksherdenking (foto: verskaf deur Elmari Rautenbach) In 1974 het ons Tafelbergers, ons die onderdane, aangevoel dis ’n nuwe regeringstydperk....
View ArticleHuldigingsgeleentheid: Danie van Niekerk
Danie van Niekerk by die ontvangs van sy eredoktorsgraad by die Universiteit Stellenbosch (foto verskaf deur Elmari Rautenbach) Die afskeid vir Danie van Niekerk is gereël vir Vrydag 18 Februarie om...
View ArticleDJ van Niekerk: 1928–2022
By die bekendstelling van Jan Spies se Pille vir servette: Jan Spies en Danie van Niekerk (foto verskaf deur Elmari Rautenbach) Met die afsterwe van Danie van Niekerk het grasie uit die wêreld gegaan....
View Article’n Pad met Danie van Niekerk
Teks: Annari van der Merwe @ Annari van der Merwe: Kopiereg voorbehou op alle foto’s. Ek het Danie van Niekerk in Poort van Cleve in Amsterdam ontmoet, net om die draai van die Athenaeum Boekhandel op...
View ArticleDanie van Niekerk: hulde aan die uitgewer
Foto van Danie van Niekerk verskaf deur Elmari Rautenbach Danie van Niekerk word in 1975 hoof van Tafelberg, vier jaar nadat dié uitgewery met die samevoeging van Tafelberg en die algemene uitgewery...
View Article’n Ware profeet het ons ontval – ’n dankbare terugblik op die lewe en werk...
Skaakmeester, Jaap Durand (foto deur die gesin verskaf) ... Durand het die volgende dag die berig met die foto van ’n vriendin ontvang, en het nogal gedink die opskrif was in die kol: “Professor Durand...
View ArticleWentzel van Huyssteen (1942–2022)
Die internasionaal gevierde teoloog Wentzel van Huyssteen is op 18 Februarie 2022 in die ouderdom van 79 oorlede. Danie Veldsman bring hulde aan hom. (Foto: verskaf) Om op versoek van LitNet namens die...
View ArticleHoe sê ’n mens totsiens aan ons geliefde prof Jacques?
Prof Jacques van der Elst en sy vrou, Betsie (Foto: Anne-Marie Beukes) “Prof Jacques is pas oorlede,” hoor ek vroeg Vrydagoggend 25 Maart. Wat ’n manier om ’n Vrydag mee te begin. Hoe kan dit wees?...
View ArticleIn memoriam: Ronel Nel
Foto van Ronel Nel: Naomi Bruwer, https://www.litnet.co.za/fotos-boekejol-2016/ Dit voel vir my ek skryf deesdae net flertse van onthou. Oomblikke vasgebrand in tyd, soos foto’s op film. Van mense wat...
View ArticleIn memoriam: Derick van der Walt
Alle foto's van die omslae, asook van Derick van der Walt: NB-Uitgewers Hy kon sy drome vlerke gee, sy gedagtes omsit in woorde wat gryp en goël. Derick van der Walt is weg, maar sy stories bly. Dit is...
View Article