Quantcast
Channel: In memoriam - LitNet
Browsing all 472 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

"Een lang vervloeien in een strak gebogen glans vlietend uit": Over de lyriek...

Beste Afrikaanse lezer, maak kennis met de Vlaamse dichter Eddy van Vliet (1942–2002). Volgend jaar zal het twintig jaar geleden zijn dat de schrijver na een slepende ziekte overleed. Kort na zijn...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Elders gesien: John Shelby Spong is oorlede

Hansie Wolmarans skryf op die Facebookblad van die Nuwe Hervorming Netwerk (NHN): Dit is met groot hartseer dat ek verneem het dat Biskop John Shelby Spong oorlede is op die ouderdom van 90 aan ’n...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die proponentjie ’n entjie uit die vergetelheid ontruk

..... Blink herinneringe aan die kuns van Pieter Fourie en Shaleen Surtie-Richards .... Sedert Shaleen Surtie-Richards se voortydige afsterwe enkele maande gelede al, soek ek die teaterprogram van...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Pieter Fourie: woordsmid en teatermaker

Foto van Pieter Fourie: Naomi Bruwer Met die heengaan van Pieter Fourie neem ons afskeid van seker een van die merkwaardigste en veelsydigste persoonlikhede in die Suid-Afrikaanse teaterbedryf in die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Skoon wasgoed: Hoeke man hy was, JC Steyn (1938–2021)

Voorblad van Hoeke boerseuns ons was: verskaf; foto van Jaap Steyn: LitNet ......... Met die onlangse afsterwe van JC (Jaap) Steyn kon jy uit die huldeblyke en kommentare geen twyfel hê oor die statuur...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

JC (Jaap) Steyn: Enkele persoonlike herinneringe

Skets (inkpen en potlood): van JC Steyn (C Swart, 2018) JC (Jaap) Steyn: (31.7.1938–6.9.2021) Vergun my enkele persoonlike herinneringe aan hierdie merkwaardige mens. Nog ’n groot seder in die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Tao van wakker word deur Abel Pienaar: ’n Persoonlike indruk en huldeblyk

Tao van wakker word Abel Pienaar Naledi ISBN: ISBN 978 1 928530 37 4  Inleiding Hierdie stuk is nie ’n resensie nie, maar ’n essay met my gewaarwordinge van wakker word rondom die boek en my eie...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Franz Marx: Hoeveel mense het jou “mentor” genoem?

Foto: Izak de Vries Ek was 23 jaar oud toe Franz Marx my toekoms heeltemal verander het. Hy kon baie verder as ek sien. In 1979 was ek vars uit die universiteit en pas deur Pieter Fourie by Kruik se...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Franz Marx – swáár afskeid van ’n geliefde korrelkop

Die laaste foto van Franz Marx wat by Volkskombuis in Stellenbosch geneem is. Hier is Franz saam met Nic de Jager, Marida Swanepoel en Herman Binge. (Foto: Nic de Jager) Korrelkop. Verbete...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Henry Mylne se kosbaarste herinneringe aan Franz Marx

Henry Mylne deel sy herinneringe aan Franz Marx wat op 26 September 2021 oorlede is. (Foto’s: Menán van Heerden en Protea Boekhuis)   Nooit het ek kon droom dat ek tydens my regie van die Ballade vir...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

In memoriam: Arnold S de Beer

Foto van Arrie de Beer: verskaf “De Beer, A.S.” Enige student wat al in die breë veld van kommunikasiewetenskap in Suid-Afrika ’n behoorlike literatuuroorsig aangepak het, sou daardie inskrywing op...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Obituary: Peter Wilhelm

Peter Wilhelm's profile picture on Facebook On Sunday 17 October 2021, Peter Wilhelm died in Cape Town at the age of 78. He was a poet with two collections to his name (White flowers, Falling into the...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

In memoriam: Thomas Mollett

Foto van Thomas Mollett: LitNet; foto's van boeke: https://thomasmollett.com/ Thomas Mollett was veral bekend vir privaatondersoeke rondom hoëprofielsake, soos dié van Inge Lotz, Shrien Dewani en Oscar...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

 FW – die einde van ’n era

Bettina Wyngaard (foto: Naomi Bruwer) en FW de Klerk (foto: Wikipedia) ... Hy het gekies om die hele land te help bou, eerder as om ’n minderheid se belange te probeer beskerm. Hy het teen ’n groot...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

’n Daad het geskied: FW de Klerk se nalatenskap

Foto van De Klerk in die openbare domein ... Wat my betref – met respek aan Madiba – was dít die werklike vreugdevolle dag in ons oorgang en was dít die dag toe die nuwe Suid-Afrika gebore is. Ons...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

FW de Klerk, die mens

Fotobron: Library Am Guisanplatz (de), Collection Rutishauser, CC BY-SA 4.0, https://commons.wikimedia.org/w/index.php?curid=74185686 “Just listen. Respect your adversaries.” Elita de Klerk aan FW de...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

FW de Klerk en die twee video’s

Skermgrepe uit die twee video's   Anne-Marie Mischke skryf op Facebook Dit het gister al begin en vandat ek vroeg vanoggend die radio aangeskakel het, was dit steeds aan die gang, sekerlik tot ten...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

FW se sjef: De Klerk het nou en dan van ’n ietsie soet gehou

Foto: François Ferreira (François Ferreira Academy) ... Daar was dae wat hy vir my gevra het om net vir hom rys en maalvleis te maak, want veral na internasionale besoeke was hy uitgeëet aan formele...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wilbur Smith, ’n gewone man wat vir gewone mense skryf

Foto van Smith van sy amptelike webruimte ... “I wrote about black people and white. I wrote about hunting and gold mining and carousing and women …” ... Wilbur Smith het my tienerwêreld verbreed, en...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wilbur Smith: Iewers in ’n Afrika-woud het ’n seder geval, maar nie in stilte...

Kan jy glo … Wilbur Smith is dood. Onwerklik. Solank as wat ek kan onthou, was hy daar, groter as lewensgroot, een van die blinkste sterre aan die skrywershemel hier uit Afrika. Ja, hy sou nie ’n...

View Article
Browsing all 472 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>