Shaleen Surtie-Richards, my hart is seer
Shaleen Surtie-Richards in Shirley Valentyn (Foto: Produksiereklame, Baxter-teater) ........ In hierdie tyd van afsondering en dood het min sterftes my so hard geslaan soos Shaleen Surtie-Richards se...
View ArticleIn memoriam: Lucinda Riley
A message from Lucinda’s family: pic.twitter.com/4rw9LnotuI — Lucinda Riley (@lucindariley) June 11, 2021 Om 17:50 skryf my vriendin Phophi: “Izak! Oh my word”. Ek klim op die internet. Leonie van...
View ArticlePetra Müller: "’n Mengsel van die sublieme en alledaagse"
Petra Müller is op 25 Junie 2021 oorlede. Sy was 85 jaar oud. Een van haar seuns, Anton Grütter, het vir LitNet laat weet dat Petra se naasbestaandes ’n klein private teraardebestelling sal hou sodra...
View ArticleSondagoggend en nege Post-Its van Petra
Jacobsbaai. Dis wat uitspring ná ek hoor jou asem het opgeraak. Jacobsbaai toe te ver vir ’n onbeplande heen-en-weer. Dan maar Kalkbaai. Ingeryg soos krale van hout lê tien werkskuite wat...
View ArticleKlein dorpie groet groot gees: Paternoster se mense bring hulde aan Johan...
Die Paternoster Hotel lank gelede (Foto: verskaf) Johan Carosini (1939–2021) was tot sy aftrede in 2016, en selfs daarná vir diegene wat hom geken het, byna sinoniem met die bekende Paternoster Hotel...
View ArticleMy wakkerwordpad saam met Abel Pienaar
My laaste WhatsApp-boodskap wat Abel gelees het (20 Junie 2021): En vandag het die boek aangekom – ’n kosbare geskenk ... Saam met – net ’n uur of wat daarna – die skokkende nuus van Abel se dood. Ons...
View ArticleIn memoriam: Abel Pienaar
Abel Pienaar het hierdie foto aan Jean Oosthuizen gestuur om te wys hy het die boek gekoop. ... So was Abel. Hy het niemand veroordeel of gedink daar is iets soos ’n dom vraag nie. ... Met die...
View ArticleHerinneringe aan Petra
....... Sy wat so lewenskragtig was. Skrywers aangemoedig het. Wat ’n naweek op hulle plaas gaan werk het met klippe en drade en Maandag met ’n verrinneweerde hand inspirerende kritiek kon skryf. Dit...
View ArticleDH (Heinie) Heydenrych (1938–2021)
Die akademikus en navorser Heinie Heydenrych is op 5 Junie 2021 in Pretoria oorlede. Johann Lodewyk Marais bring hulde aan hom. Heinie Heydenrych by die bekendstelling van Skermutselings en skandale:...
View ArticlePieter Wagener was ’n renaissance-persoon
Pieter Wagener (foto: Jason Lloyd) Dit sou beter wees as om oor ’n waardige mens en (Afrikaanse) skrywer soos Pieter Wagener (1940–2021) te skryf as om oor die algemene (ekonomiese en grondwetlike)...
View ArticleNaledi bring hulde aan Rosa Smit
Dit is met groot hartseer dat ons by Naledi verneem dat Rosa Smit oorlede is. Ons het so daarna uitgesien om saam met haar die pad te begin stap van haar pas gepubliseerde digbundel, Die slingerplant...
View ArticleHerman Bailey, man van krisante en wyn
Carol Bailey, Japie Gouws en Herman Bailey (Foto: Izak de Vries) Die man van krisante. En van wyn. Dis hoe ek Herman sal onthou. Herman Bailey en sy vrou Carol was geliefde mense en ware staatmakers....
View ArticleHuldeblyk aan Herman Bailey
Ek neem Izak kwalik omdat hy my gevra het om hierdie huldeblyk te skryf. Hoe skryf jy ’n huldeblyk oor iemand wat nog altyd vir almal daar buite ’n huldeblyk gedoen het? Wat nog altyd ’n goeie woord...
View ArticleKoos Oosthuysen (1933–2021): Vertaler van veelvoud
Koos Oosthuysen het in die Xhosa-medium sendingskool by Isilimela leer lees en skryf, en voorts ’n BA Hons in filosofie aan die Universiteit Stellenbosch verwerf, ’n meestersgraad in teologie aan Yale...
View Article’n Persoonlike huldeblyk aan Jaap Steyn
Foto: Izak de Vries Vir Jaap Steyn het ek die eerste keer leer ken toe hy by die destydse UOVS as professor-navorser aangestel is. Na ek departementshoof geword het, het ek hom beter leer ken, omdat sy...
View ArticleJaap Steyn – ’n huldiging
Foto van Jaap Steyn: LitNet Jaap Steyn is skielik oorlede. Dis ’n groot skok vir almal wat hom en sy werk geken het, want dis ’n groot man wat gesterf het. ’n Mens is tegelyk hartseer oor die verlies...
View ArticleElders gesien: Jaap Steyn – "Afrikaans het ’n groot seun verloor"
Foto: NALN se Facebook-bladsy Annelien Diedericks van NALN skryf elders op Facebook: “Dit is met spyt dat NALN van Jaap Steyn se afsterwe verneem het. So kom ’n verbintenis van 30 jaar tot ’n...
View ArticleHuldigingswoord aan Jaap Steyn – vanaf Departement Afrikaans en Nederlands,...
Foto: https://www.ufs.ac.za/images/ Kollegas en oudkollegas van die departement Afrikaans en Nederlands, Duits en Frans, UV, September 2021 Jacob Cornelius Steyn se verbintenis met die UV strek oor...
View ArticleLesse as teaterresensent van Pieter Fourie geleer
Kerneels Breytenbach skryf op Facebook: Die ontslape dramaturg Pieter Fourie het my een van die beste lesse van my loopbaan as teaterresensent geleer. Dit is iets waaraan ek hom dikwels herinner het...
View ArticleHuldiging aan Pieter Fourie (3 April 1940 – 12 September 2021)
Pieter by die troue van sy dogter Mashinka. Van links is: Natasja Fourie, Tanya Steininger, Mashinka Fourie, Pieter Fourie, Nandi Kai, Sonja Swart en Maletta Fourie. Sonja is Maletta se dogter. Pieter...
View Article