
Danie van Niekerk by die ontvangs van sy eredoktorsgraad by die Universiteit Stellenbosch (foto verskaf deur Elmari Rautenbach)
Die afskeid vir Danie van Niekerk is gereël vir Vrydag 18 Februarie om 11:00.
Dit vind plaas in die aftreeoord waar hy gewoon het. Dit is Oasis Luxury Resort in Century City. Die geleentheid vind plaas in die sentrum se konferensiesentrum (“Function Room”).

Danie van Niekerk (foto verskaf deur Elmari Rautenbach)
Adres: Hoek van Century Way en Oasis Lane. Instruksies is ook beskikbaar op Google maps. Besoekers aan die oord moet hulle inentingsertifikaat by die hek wys, en daar is parkering binne die oord. Weens Covid is die getalle van mense wat dit wil bywoon beperk, daarom is dit nodig om asseblief te rsvp aan erautenbach@icloud.com.
Lees ook:
The post Huldigingsgeleentheid: Danie van Niekerk appeared first on LitNet.