De Waal Venter is onlangs oorlede.
’n Akademieprys vir vertaalde werk is in 2020 aan hom toegeken vir Vandag is boordensvol, sy vertaling van die poësie van Pablo Neruda.
Johan Kotze het die bekendstelling van die bundel bygewoon en deel hiermee sy foto’s wat hy daar geneem het as ’n huldeblyk.

Saam met die digter Louis Esterhuizen
Lees ook:
The post De Waal Venter in beeld appeared first on LitNet.