Quantcast
Channel: In memoriam - LitNet
Browsing all 472 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Rus sag, Conrad Sidego

Conrad Sidego (foto: Christo van der Rheede) Jy het die goeie stryd gestry, die wedloop voltooi, die wenstreep bereik en enduit toegewyd gebly! “Larger than life!” Dit was Conrad Sidego. Ek het hom die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Persverklaring: Alex van Houwelingen is oorlede

Alex van Houwelingen (foto: Izak de Vries) Die bekroonde illustreerder Alex van Houwelingen is vanoggend vroeg oorlede. Hy het reeds lank teen kanker gestry. Van Houwelingen is veral bekend vir sy puik...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Persverklaring: Koelsoem Kamalie oorlede

Koelsom Kamalie (foto: verskaf) Koelsoem Kamalie is op Saterdag 11 April oorlede. Dié tannie van Bonteheuwel het luisteraars van RSG aan haar lippe laat hang met die heerlike resepte wat sy gedeel het,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dood van ’n bankrower – Allan Heyl (1951–2020)

Allan Heyl, die laaste oorlewende lid van die Stander-bende wat Suid-Afrikaners se verbeelding in die tagtigerjare met ’n reeks waaghalsige bankrooftogte aangegryp het, het op 17 April 2020 gesterf....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

In memoriam: "Life is wonderful!" het die aktivis geskreeu toe hy lewenslange...

Denis Theodore Goldberg (foto: Wikipedia) Op 29 April 2020 is een van die kleurrykste anti-apartheid-vegters oorlede. Denis Theodore Goldberg (11 April 1933 – 29 April 2020) het nooit ’n hoë posisie in...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

In memoriam: Adam Schlesinger het ’n plek in jou hart (al besef jy dit dalk nie)

Adam Schlesinger (foto: Wikipedia) Elke somer het poprefreine wat vassteek en een van 2003 se grotes was "Stacy’s mom has got it goin’ on …" Dit was die eerste en grootste treffer deur Fountains of...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Plaatjies van Huffel se dood laat VGK arm agter

Mary-Ann Plaatjies van Huffel en Jean Oosthuizen (foto verskaf deur Jean Oosthuizen) Professor Mary Anne Plaatjies van Huffel was haar amptelike titel. Dissiplinegroep Sistematiese Teologie en...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Elders gesien: Danie Marais onthou vir Jeanne Goosen

Dié profiel van Jeanne Goosen het op 16 Maart 2013 in BY verskyn, maar die artikel is ongelukkig nie tans aanlyn beskikbaar nie. Dit is met vergunning van die joernalis as huldeblyk gedeel. Jeanne...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Herinneringe aan die groot gees, Jeanne Goosen

Foto: Omslag van Jeanne Goosen: ’n lewe in sinne deur Petrovna Metelerkamp (Hemel & See-uitgewers) Vlug en aankoms Dit is genoeg om te gelewe het, een maal, een maal in eenmaligheid van chromosome...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

"The little auntie is a clown"

Foto van Deborah Steinmair: NB-Uitgewers In een van my gunstelingstories van Jeanne Goosen, duidelik outobiografies, trek die kinderverteller haar pa se tuxedo aan en doen sy toortoertjies vir haar...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

In memoriam: Amanda Botha onthou vir Elsa Joubert

’n Jong Elsa Joubert (Foto: verskaf) Hoe omskryf ’n mens ’n ervaring en meelewing van byna vyf dekades met iemand soos Elsa Joubert? In hierdie jare was daar sulke uiteenlopende belewenisse –...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

In memoriam: "Macassar se eie Lady Di het tragies tot ruste gekom."

Foto van Kirvan Fortuin: verskaf Kirvan Fortuin was iemand se seun, en nie net iemand nie, maar die seun van Steven en Charlotte Fortuin. Hy het ’n familie gehad met ’n adres in “Volksmond”, Macassar....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ennio Morricone: meester van die klankbaan

Ennio Marricone (bron: Wikipedia) “Hy gebruik note sorgvuldig, maar een vir een, asof hy eiehandig ’n katedraal bou,” het iemand eendag terloops oor Ennio Morricone, moontlik die grootste...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

George Hallett (1942–2020): Flitse van ’n fotograaf se lewe

Foto van George Hallett: Jimi Matthews George Hallett, wat privaat veras word (Donderdag 9 Julie), was ’n cat met ’n kamera. Hulle word nie meer so gemaak nie. ’n Cat dra die kamera, waar hy ook al...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

In memoriam: Leon van Nierop onthou vir Elize Cawood

Foto van Elize Cawood: Wikipedia As daar iets is van die blink-oog, basviool-Elize Cawood, met die moesiemondjie-glimlag, wanneer sy een van haar oorspronklike kwinkslae kwytgeraak het, is dit haar...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

In memoriam: Zandra Bezuidenhout onthou vir MM Walters

’n Jong MM Walters (Foto: Wikipedia) Die lang, stil woordman is heen. Die skrywer met die sagte bry in sy gemoduleerde stem, die een wie se taal in sy geskrifte bly terg, glans en leef – onverskrokke...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

’n Onderhoud met die land se kaalbaskoning – ’n oudjoernalis onthou ...

Beau Brummell en Marietjie. Met ’n rugbybal op ’n strategiese plek het Die Transvaler se fotograaf, Gert Hattingh die nodige gedoen. ’n Legende sterf in Bronkhorstspruit Die land se eens veelbesproke...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

In memoriam: David Piedt – ’n toonaangewende lewe

Foto van David Piedt: Menán van Heerden (https://www.litnet.co.za/fotogalery-kknk-2020-programbekendstelling/) Die laaste week van Julie 2020 het ons rede gegee om die titel en lirieke van die Dick...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

In memoriam: Gisela Ullyatt, née Weingartz (1977–2020)

Foto’s van Gisela Ullyatt: verskaf My eerste kennismaking met Gisela was via Facebook. Ek het toevallig ’n ekstra eksemplaar van Lettie Viljoen se debuut Klaaglied vir Koos (1984) gehad. Gevolglik...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Elsa Joubert-herdenkingsgeleentheid: Nico Steytler se bydrae

Die geliefde skrywer Elsa Joubert (gebore 19 Oktober 1922) is op Sondag 14 Junie 2020 aan COVID-19 in ’n Mediclinic-hospitaal in Kaapstad oorlede. Sy was 97 jaar oud. Haar herdenkingsgeleentheid is op...

View Article
Browsing all 472 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>