In memoriam: Bertie du Plessis
Bertie du Plessis is op 17 Desember na ’n kort siekbed aan kanker oorlede. Dit was vir almal wat na aan hom was ’n groot skok, want hy was so aktief en suksesvol as die Chief Learning Officer van die...
View ArticleChris Barnard 15.7.1939–28.12.2015
Die gevierde Afrikaanse skrywer Chris Barnard is vroeg Maandagoggend 28 Desember in Pretoria oorlede. Hy was 76 jaar oud. Christiaan Johan Barnard is in 1939 naby Nelspruit op die plaas Mataffin...
View ArticleVir Randall Wicomb: 'n Huldeblyk
Huldeblyke is soos blomme op ’n graf: dit voel so vals omdat jy blomme moes gegee het toe die mens nog hier tussen ons was en mooi woorde moes gesê het toe hy of sy dit nog kon hoor. Ek weet dit help...
View ArticleIn memoriam: Rus in vrede, Chris
Dit vermoed ek al lank: daar is nie iets soos die toeval nie. Dis iets anders – wát weet ek ook nog nie – waarvoor ons die verkeerd woord blý gebruik. Terwyl ek met 'n mengsel van droefheid en ongeloof...
View ArticleChris Barnard gegroet
Op Woensdag 6 Januarie 2016 is afskeid geneem van Chris Barnard tydens ’n gedenkgeleentheid by die huis wat hy en Katinka Heyns op Onrus gedeel het. Hy is op 28 Desember 2015 oorlede. ’n Eenvoudige...
View Article'n Droewe dag vir die spinnekoppe van Mars
Fotobyskrif: "Hierdie foto is geneem min of meer op die ouderdom toe ek in die vroeë jare 70 vir Ziggy Stardust ontdek het ..." *** Bowie is dood, teks ek Maandagoggend vir my man, so geskok soos ek...
View ArticleIn memoriam: Pieter Herman Kapp
Pieter Herman Kapp is op 2 Junie 1939 in Port Elizabeth gebore. Hy behaal matriek aan die Hoërskool Cillié te Port Elizabeth, en daarna die grade BA, BA Honneurs en MA in geskiedenis (al drie cum...
View ArticleLiewer begrafnis as troue
Die Bakkesse gaan eerder na ’n begrafnis as na ’n troue toe, want troues is tog so finaal, het die avontuurskrywer Johan C Bakkes verlede Saterdag vertel tydens ’n huldigingsdiens om sy pa, die...
View ArticleATKV bring hulde aan Anton Prinsloo
Die ATKV neem met leedwese kennis van die afsterwe van die bekende taalkundige dr Anton Prinsloo. Hy het bekendheid verwerf as senior mederedakteur van die WAT en was hooftaaladviseur en hoof van die...
View ArticleIn memoriam: Anton Prinsloo
Anton Prinsloo (foto: WAT) Ons drie, almal oud-Taalkommissiekollegas van Anton, betreur die heengaan van ons vriend en kollega. Ernst Kotzé Frikkie Lombard Tom McLachlan Ernst Kotzé skryf: Anton...
View ArticleIn memoriam: Koos Human onthou Leon Rousseau
Koos Human en Leon Rousseau (foto: Naomi Bruwer, LitNet-argief) Lees: die ATKV-Skrywersalbum van Leon Rousseau (1931–2016) Lees ook, uit LitNet se argief: Toespraak deur Leon Rousseau by Human &...
View ArticleDene Smuts: ook die joernalis wat ‘n verskil wou maak
Dene Smuts (foto: SABC News, YouTube) My eerste indrukke Vrydag met die nuus van Dene Smuts se dood was een van skok. Skok oor die skielikheid van haar heengaan, maar ook die skok van ‘n geweldige...
View ArticleIn memoriam: Winnie Rust (14 April 1939 – 11 Mei 2016)
Winnie Rust (foto: Naomi Bruwer) Winnie was ’n voorvrou. Van Wellington, spesifiek. Bolandse Boereadel. En sy was ’n scholar, in die outydse sin van die woord. Haar pa, die eerbiedwaardige CP van der...
View ArticleWinnie Rust se dood dompel literêre gemeenskap in rou
Winnie Rust (foto verskaf) Winnie Rust (1939–2016) Die dood van die Wellingtonse skrywer Winnie Rust het die literêre gemeenskap in rou gedompel, sê Marga Stoffer, uitgewersbestuurder by NB-Uitgewers....
View ArticleBy die afskeid van Winnie Rust
Winnie Rust (foto: Naomi Bruwer) "Ek het my voorgeneem om nie vandag namens iemand te praat nie," sê Chris van der Merwe, Winnie Rust se broer, toe hy aan die woord is. "Ek wil eerder almal vandag hier...
View ArticleRouwbetuiging: Winnie Rust
Charles Ducal (foto: Naomi Bruwer) Lees ook: In memoriam: Winnie Rust (14 April 1939 – 11 Mei 2016) Lees ook: By die afskeid van Winnie Rust Met verbijstering hebben wij kennis genomen van de...
View ArticleATKV: Adam Small is oorlede
Foto: Izak de Vries “Jy het my hart teen hulle van die haat ontdaanen al hul bitter strewes het in ons vergaan.” Met hierdie twee reëls open Adam Small se eerste digbundel, Verse van die liefde. Sy...
View ArticleSA Akademie: Adam Small se skielike heengaan
Die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns bring hulde aan die digter-akademikus , Adam Small, wat vandag (Saterdag 25 Junie 2016) oorlede is. Hy sou op 7 Oktober vanjaar die erelidmaatskap van die SA...
View ArticlePEN Afrikaans: Huldeblyk aan Adam Small
Foto: Izak de Vries PEN Afrikaans groet vandag met groot weemoed die literêre reus, Adam Small. Mag hy sag slaap en sy geliefdes troos vind in die wete dat hy hierdie wêreld beslis nie onaangeraak...
View ArticleAdam Small kô hystoe
Adam Small (foto: Amanda Botha, Tuin van Digters 2013) Lees nog huldeblyke aan Adam Small Die nuus van Adam Small se dood het my pas bereik. Ek het dadelik met Rosalie (Rosalie Small, sy eggenote)...
View Article