Quantcast
Channel: In memoriam - LitNet
Browsing all 472 articles
Browse latest View live

Karel Schoeman (26 Oktober 1939 – 1 Mei 2017): ’n Persoonlike waardering

Die ou gesegde dat ’n goeie skrywer meer van die persoonlikheid van sy hoofkarakters onthul, terwyl die swak skrywer meer van homself onthul, is maar alte waar. Van Karel Schoeman is die eerste deel...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Huldeblyk aan Karel Schoeman – ’n Lewe en oeuvre wat getuig van ’n inwaartse...

Sedert my eerste kennismaking met Karel Schoeman se werk in die laat tagtigs, het ek ’n besondere aanklank daarby gevind. Daar was van meet af iets in sy prosa wat op dieper vlakke tot my gespreek het....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

SA Akademie vir Wetenskap en Kuns: Karel Schoeman

Die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns betreur die oorlye van een van Afrikaans se mees bekroonde skrywers. Schoeman was drie maal die ontvanger van die Hertzogprys vir prosa, onderskeidelik in 1970,...

View Article

Die laaste reis: Nicol Stassen oor Karel Schoeman se laaste woorde (video)

Nicol Stassen het op Protea Boekhuis se Kaapse skrywersfunksie uit Karel Schoeman se laaste korrespondensie met hom voorgelees en gepraat oor die Schoeman-boeke wat vanjaar nog by Protea sal verskyn....

View Article

’n Onwaarskynlike gesprek met Karel Schoeman

Ek moet een van min vreemdelinge wees met wie Karel Schoeman ’n geesdriftige en by tye byna intieme gesprek aangeknoop het. Boonop was ek ’n joernalis, terwyl hy jare lank geen onderhoude toegestaan...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Karel Schoeman: Uit NALN se argiewe

Onderstaande teks is gedruk op 'n brosjure aangaande Karel Schoeman wat by NALN in Bloemfontein beskikbaar is en met NALN se toestemming op LitNet gepubliseer word. Die foto's en afdrukke uit die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Karel Schoeman – die Goethe van Afrikaans

Waar begin ’n mens met ’n (voorlopige) huldebetuiging aan iemand wat soveel vir jou en ander beteken het? Hierdie geniale, lang, elegante en uiters private man wat soveel mense se lewens geraak het –...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Hoekom Karel Schoeman se romans my geraak het

Soveel mense het sedert die afsterwe van Karel Schoeman getuig van hoe sy werk en hy self as persoon hulle geraak het. Ek het ook reeds elders getuig van hoe sy romans en hy as persoon my ten diepste...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Karel Schoeman: Meester-klipkapper van die Afrikaanse woord

In memoriam Karel Schoeman (1939–2017) Sy hand, sy oog laat hom in die steek (…) Hy sien die klip van die drumpel soos dit glansend die sonlig vang, gladgeskuur deur die voete van die generasies wat...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sophia Andrews-Van Rooyen: Manjifieke klein mezzo se groot stem word stil

“Sang was my lewe … Sang was totaal my lewe!” Met dié woorde open Sophia Andrews-Van Rooyen die dokumentêre film Eoan – Ode aan die Opera-era. Kort en klein van postuur, maar met ’n groot stem en ’n...

View Article

Karel Schoeman (1939–2017)

Karel Schoeman (1939–2017) Oor afskeid en vertrek, stilte en eensaamheid, die dood, ’n onbestemde land, het jy in vele romans verken. Jou laaste brief, strak versend aan jou prokureur, oor...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Uiteindelijk gaat alles voorbij

Foto van Karel Schoeman: NALN Heel erg bekend was hij bij ons in Vlaanderen niet. En van zijn indrukwekkende oeuvre zijn maar enkele werken in het Nederlands vertaald. Riet de Jong-Goossens was...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die ingewikkelde Karel Schoeman

  Edward de Búrca is 'n Ierse bewonderaar van Karel Schoeman se skryfwerk. Ek het altyd gedink Karel Schoeman sou ’n baie arrogante persoon wees. In ’n wêreld waar die ou norme en waardes ten gronde...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Karel Schoeman: ’n huldeblyk deur Hennie van Coller

Hennie van Coller en Promised land, ’n 2002-film wat op Na die Geliefde Land geskoei is. Toe ek gevra is om iets oor die pas gestorwe Karel Schoeman te skryf, was ek reeds in Gent, toevallig besig om...

View Article

Gebed, opgedra aan Karel Schoeman

Gebed Wanneer die tyd aangebreek het my voete moeg van skuifel die doring in die vlees nie meer krap die oë breek, die asem huiswaarts keer, vou my dan toe met U lappieskombers die groot een met die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Karel Schoeman (1939–2017) – herinneringe aan die buitestander

In 1970, toe ek in my tweede jaar op Stellenbosch-universiteit was, het ek Albert Camus se L’Étranger (1942) in Engels in so ’n grys Penguin-boekie gelees, gesidder en diep verstaan – het ek tóé...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Huldeblyk aan PG du Plessis (1934–2017)

PG du Plessis (Foto: Izak du Plessis) ’n Seder sou Pieter Georg du Plessis homself nooit genoem het nie. Eerder ’n withaak in die Bosveld. Daardie reusagtige withaak het nou geval. Met die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Tafelberg en NB-Uitgewers bring hulde aan PG du Plessis

Tafelberg en NB-Uitgewers verneem met leedwese van die afsterwe van een van ons grootste Afrikaanse skrywers. Eloise Wessels, uitvoerende hoof van NB-Uitgewers, sê: “PG het homself in ons harte...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

PG du Plessis: sy nalatenskap sal nog jare lank eggo

Dit is met leedwese dat die ATKV verneem dat die formidabele woordsmid PG du Plessis op Woensdag 7 Junie 2017 oorlede is. Woorde ontbreek om sy bydrae tot die wêreld van Afrikaans te beskryf en sy...

View Article

PG du Plessis: Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns bring hulde

Met die oorlye van PG du Plessis het Afrikaans een van sy belangrikste skrywers verloor, het Dionē Prinsloo, uitvoerende hoof van die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns gesê. PG, soos hy alom by sy...

View Article
Browsing all 472 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>