Quantcast
Channel: In memoriam - LitNet
Browsing all 472 articles
Browse latest View live

Dot Serfontein: 30 April 1925 – 4 November 2016

Dot Serfontein was aanvanklik die vrou van Willem Krog, daarna die ma van vyf kinders (een van hulle Antjie Krog), en nog later die ouma van meer as twee hande vol kleinkinders. Sy was die dogter van...

View Article


NB-Uitgewers bring hulde aan Dot Serfontein | NB Publishers honours Dot...

NB-Uitgewers bring hulde aan Dot Serfontein Andries Wessels, hoof van die Engels-departement aan die Universiteit van Pretoria, en eggenoot van Eloise Wessels, besturende direkteur van Media24-boeke,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

In memoriam: Leonard Cohen

Foto van Leonard Cohen: wikipedia Here, beantwoord tog net nie sy gebed nie … Dit is die een gebed van Leonard Cohen wat sekerlik nooit beantwoord sal of mag word nie: “If it be your will that I speak...

View Article

NB-Uitgewers-huldeblyk: In memoriam, Johan Smit (1943-2016)

Die bekende Christelike skrywer Johan Smit is op Vrydagoggend die 11de November 2016 in die ouderdom van 73 ná ’n stryd met kanker oorlede. Johan Smit was van 1976 tot 1983 predikant by die NGK...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Oor Jans Rautenbach se Jannie Totsiens

Erkenning aan kykNET vir die foto uit die film Jannie Totsiens "Waarom het Afrikaners in 1970 nie die betekenis van Jannie Totsiens verstaan nie?" Dis 'n vraag wat aan Jans Rautenbach gestel is. Sy...

View Article


Huldeblyk: Nico Carstens, musikale genie

Nico Carstens se onlangse heengaan op 90-jarige ouderdom het natuurlik gelei tot ‘n stroom van huldeblyke en staaltjies oor hom soos mense wat hom geken het, dit met die res van ons gedeel het. Dit is...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

By die gedenkdiens van Jans Rautenbach

“Daar is net één Jans Rautenbach.” Dié woorde van regisseur Koos Roets eggo iewers binne my tydens die vlug na George. Dit vervleg in my gedagtes met die stem van Jans Rautenbach self wat by my opkom:...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

In memoriam: Johan Malherbe

Johan Botha en Johan Malherbe (langs die bed) in 'n toneel uit die toneelstuk Faan se trein. Hoe sleg is hierdie nuus nie. Ek moes weer en weer lees. Johnny wat nooit ophou gym nie. Johnny die...

View Article


Streek (vir Judith Mason) deur Johann de Lange

Hierdie gedig is by die gedenkdiens van Judith Mason voorgelees deur haar kleinseun, Simon Attwood, en ook op die gedenkbladsy afgedruk. Streek vir Judith Mason 1. Onder die skamel kreupelhout met die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Remembering a magician: A tribute to the memory of Judith Mason

On 29 December 2016 the South African artist Judith Mason passed away at the age of 78 years at her home in White River, Mpumalanga. Throughout her career spanning a period of five decades, her work...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Marga van Rooy oorlede

Die baie bekende aktrise, Marga van Rooy, is op Sondagmiddag 15 Januarie, oorlede. Sy het kanker gehad. Haar bekendste rol was waarskynlik “Worsie se ma” in Willie Esterhuizen se sitkom Vetkoekpaleis,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Piet Rympies Swanepoel: Huldeblyk aan my pa

Namens my gesin, my boetie Pieter, wat saam in die viervertrekhuisie grootgeword het, en my boetie Wessel, wat my ouers se pad in die laaste jare gelyk gemaak het, skryf ek hierdie huldeblyk. Boeta,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Albie Louw (1926–2017)

(Foto van Albie Louw, met vergunning deur Philip de Vos) Die baie bekende pianis, Albie Louw, is Sondagoggend (5 Februarie) oorlede. Hy sou op 10 Februarie 91 jaar oud geword het. Philip de Vos, die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

’n Veertjie vir Albie Louw

Met sosiale media deesdae versprei nuus vinniger as die Kaapse veldbrande en dit is gewoonlik die slegte nuus wat die meeste aandag trek. Gisteroggend toe ek op Facebook tik, sien ek onmiddellik op...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ben Dehaeck: Die man wat wou sterf in ’n kreatiewe oomblik

Toe Benoni Jean Dehaeck op 29 Desember 1922 in Roesbrugge-Haringe in Wes- Vlaandere gebore is, sou sy familie nooit kon geraai het dat hy 42 jaar later na Suid-Afrika sou vertrek as dosent in die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ahmed Kathrada, the librarian of Robben Island

There are some pieces of news one would prefer not to get in prison, said Ahmed Kathrada in his book A simple freedom. On the morning of 28 March 2017, on a glorious morning that makes you happy to be...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Remembering Uncle Kathy

Ahmed Kathrada (Source: Alchetron) On Monday evening 27 March 2017, on my way to a local mall to buy a book voucher for a colleague, there was a radio announcement that Ahmed Kathrada’s health had...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Herinneringe aan Henning Snyman, my professor

My eerste kennismaking met Henning Snyman was vroeg in 2004 op die dag van registrasie vir die meestersgraad in kreatiewe skryfwerk aan die Universiteit van Kaapstad. In ’n lokaal met honderde studente...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Enkele woorde oor Henning Snyman

Henning Snyman (foto: Naomi Bruwer) Hoe meer die nuus van Henning se heengaan ingesink het, hoe meer het die impak van sy lewe op almal wat hom geken het, duidelik geword. Saam met Annette, sy eggenote...

View Article

Karel Schoeman (1939–2017), ’n oorsig oor hierdie lewe

Human & Rousseau (H&R) en NB-Uitgewers verneem met leedwese van die afsterwe van een van ons grootste Afrikaanse skrywers. Die internasionaal-bekroonde Karel Schoeman is Maandagaand 1 Mei in...

View Article
Browsing all 472 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>