Quantcast
Channel: In memoriam - LitNet
Viewing all articles
Browse latest Browse all 472

Rus in vrede, Ampie Coetzee

$
0
0

LitNet het met leedwese verneem dat Ampie Coetzee oorlede is.

Coetzee het studeer aan die Universiteit van die Witwatersrand, waar hy sy doktorsgraad onder NP Van Wyk Louw ontvang het.

As dosent was hy verbonde aan die Universiteit van die Witwatersrand, die Universiteit van Natal (Durban), as gasprofessor in Duitsland (die Universiteit van Essen) en Nederland (die Universiteit van Utrecht) en later ook by die Universiteit van Wes-Kaapland.

Hy was die skrywer en redakteur van talle boeke en het verskeie bydraes vir LitNet gelewer.

Sy skrywersprofiel by LitNet is hier te lese.

Lees ook:

Vernietig 'n taal, vernietig denke

Minderheidstale – verdwynende tale: Die gedagtes van ’n bittereinder

Skerwe uit die Ontstaan van 'n Oorledige Self

The post Rus in vrede, Ampie Coetzee appeared first on LitNet.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 472


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>