Gerrit Olivier is nie meer by ons nie
... Smiddae, buite werksure, het ons dikwels saam geset aan manuskripte, vir ons ’n omslagtige proses met ’n klein setmasjien. ... Gerrit Olivier is nie meer by ons nie. In waardering vir ’n baie...
View ArticleGerrit Olivier: ’n persoonlike huldeblyk
Gerrit Olivier was een van die groot letterkundiges in Afrikaans sedert die 1980’s. Vir jare was hy hoof van die Departement Afrikaans by Wits. En hy was ook vir baie jare lank die dekaan van die...
View ArticleElders gesien: Johann Symington se oop deur
Johannn en sy vrou Hennie op die lughawe het toe hulle van Japan geruggekeer het na Suid-Afrika. Jean Oosthuizen skryf op Facebook: Dinsdagoggend het ek die nuus gekry waarvoor ’n mens nooit regtig...
View Article’n Tribute aan Mogamat Alexander
Mogamat Alexander het omtrent my drome op sy skoue’s gedra, en hytie eens geweetie. Daa’s tye wanner djy as ’n wordsmith iets skryf met jou brein en anner tye met jou ha’t, en daai is beslis hoe hy sy...
View ArticleNotas oor ’n skrywer se begrafnis: "Bettina Wyngaard was ’n denneboom."
Die klipwerk binne-in die St Michael and All Angels Anglikaanse Kerk op Grabouw vier ’n indrukwekkende, generasies oue vakmanskap, soos ook die dik ontblote houtbalke (straks gemaak van die dennebome...
View ArticleIn memoriam: Cass Abrahams en haar koserfenis
Cass Abrahams (Foto: Izak de Vries) ... Want dis waaroor dit vir Cass gegaan – om te kook vir die mense wat sy liefhet, om te sien hoe mense haar kos geniet. ... “Dit proe na Cass!” Die woorde van...
View ArticleCass Abrahams soos sy self vertel het
Cass in 2015 Cassandra Magnolia Dorothea Weimers is op 3 April 1944 gebore. Haar peetpa was Yusuf Dadoo, voorsitter van die Indian National Congress in die veertigerjare. Dadoo was ’n mediese dokter...
View ArticleBettina Wyngaard: Om die waarheid met deernis te skryf
Foto: Gys Loubser Sommige mense laat ’n leemte wanneer hulle sterf. Ander laat ’n nalatenskap. Bettina Wyngaard laat albei. Daar is skrywers wat stories vertel, en daar is skrywers wat ’n taal help...
View ArticleElders gesien: Vroeg-Julie voer ek en Bettina dan ons laaste gesprek
2017 steelfoto die dag wat ek haar ontmoet het. (Foto: ©Réney Warrington) Vroeg-Julie voer ek en Bettina dan ons laaste gesprek. Ons gesels oor ons geliefde ma’s se afsterwes en die nadraai van die...
View ArticleAbdullah Ibrahim, net aan ons geleen
Abdullah Ibrahim: By Tore Sætre - Own work, CC BY-SA 4.0 (Via WikiMedia) Vir die eerste keer ooit het Abdullah Ibrahim, voorheen bekend as Dollar Brand, Robbeneiland “besoek”. Op daardie stadium was...
View ArticleWat hy geken het, wat hy saamgedra het: Abdullah Ibrahim en die musiek van sy...
Abdullah Ibrahim: By Tore Sætre - Own work, CC BY-SA 4.0, https://commons.wikimedia.org/w/index.php?curid=193965020 ... Hy het vanuit Kaapstad geskryf sonder om net vir Kaapstad te skryf. ... Ek het...
View ArticleWhat he knew, what he carried: Abdullah Ibrahim and the music of home
Abdullah Ibrahim: By Tore Sætre - Own work, CC BY-SA 4.0, https://commons.wikimedia.org/w/index.php?curid=193965020 ... He then expressed his own compositional philosophy with characteristic...
View ArticleAbdullah Ibrahim, jazzikoon van internasionale statuur
Abdullah Ibrahim: By Tore Sætre - Own work, CC BY-SA 4.0, https://commons.wikimedia.org/w/index.php?curid=193965020 As jong musiekstudente aan die destydse Bellville Onderwyskollege was ons...
View ArticleElders gesien: Rus in vrede, Portchie
Portchie en Fanie Vijoen (Foto van Facebook met Viljoen se toestemming) Fanie Viljoen skryf op Facebook: Ek het verlede maand ’n draai by Portchie se huis in Stellenbosch gaan maak, want ons het in...
View ArticleMimi Coertse – ’n herinnering
Dit was 1957 en ek was pas op universiteit, ’n skamerige eerstejaartjie wat maar nou net na musiek begin luister het en net ’n klompie langspeelplate besit het. Vir die heel eerste keer in my lewe kon...
View ArticleKunstekaap betreur die afsterwe van Mimi Coertse
Gé Korsten en Mimi Coertse (voor) in Die Fledermaus (1987), foto deur die Kunstekaap verskaf Kunstekaap sluit aan by talle Suid-Afrikaners en die internasionale operagemeenskap in rou oor die afsterwe...
View ArticleAndré du Toit: A tribute and a memory
André du Toit (Photo: Riaan de Villiers) In an excellent tribute on LitNet, a former student, Pieter Duvenage, has expressed his surprise about the “deafening silence” surrounding the death of the...
View Article’n Huldeblyk vir Johnny Davids: Dit was nou die laaste ding wat ek verwag...
Nuusfoto deur Jennifer Beebe, Pixabay Ons sou nog oor jou boek praat. Ons het mekaar dit aanhoudend belowe, maar dan kom ons net nie daarby uit nie. Jy was gretig om te hoor wat ek dink van jou memoir...
View ArticleLewensviering van Christiaan Diedericks
Die kunstenaar Christiaan Diedericks is oorlede. Aretha du Rand, 'n goeie vriendin, het by sy lewensviering gepraat. Sy deel haar huldeblyk by die geleentheid met LitNet. 21 Februarie 2026,...
View ArticleIn memoriam: Christiaan Diedericks
Die grafika op die boek Vlindervreter (uitgegee deur Naledi) is deur Christiaan Diedericks geskep. Die kunstenaar Christiaan Diedericks is oorlede. Ilana Maree, drukkunsopvoeder by die PJ...
View Article